Anzelle Vorster

Anzelle Vorster Anzelle Vorster Anzelle Vorster

Ouderdom

18

Tuisdorp

Krugersdorp

Skool en dorp/stad van skool

HS Noordheuwel, Krugersdorp

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het nog altyd probeer min spasie opvat, om nie uit te staan nie. Soos ek deur hoerskool is het ek my self gevind en wie ek wil wees. My rok wys die groei in my self en dat ek nou my eie spasie op kan vat en my self kan toe laat om dit te wys. Swart is dramaties en die goud is my persoonliheid wat van ver af skyn vir almal om te sien. Ek is dramaties en was vir 5 jaar deel van die skool se tienertoneel en kon afsluit met n geseende goue laaste jaar op die Norie verhoog.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media