Anzelle Uys

Anzelle Uys Anzelle Uys Anzelle Uys

Ouderdom

18

Tuisdorp

Bloemfontein

Skool en dorp/stad van skool

Eunice High School Bloemfontein

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het ure lank op Instagram en Pinterest rondgesoek en gedroom oor hoe ek op my matriekafskeid wou lyk en voel. Toe ek hierdie rok op Portia and Scarlett se blad sien, het ek net geweet: dís my rok! Die elegansie daarvan was alles waarna ek gesoek het. Ek wou mooi, selfversekerd en heeltemal myself voel. Op die dag het alles net bymekaargekom. Selfs my hare, wat nooit ’n krul wil hou nie, het perfek gebly, en my grimering was presies reg. Toe ek in die spieël kyk, het ek nie net mooi gelyk nie, ek het mooi gevóél. My matriekafskreiddroom het waar geword.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media