Antoinette Robertson

AHMP

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou graag ń rok hê wat sou uitstaan van ander rokke, waarin mens duidelik ń bohemian styl kon sien maar waar dit steeds voel asof ek in ń feëverhaal is.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek is mal oor die Mamma Mia flieks en die "bohemian" styl van die klere wat hulle dra. Ek dra nooit pienk nie al is ek vreeslik lief vir die kleur. Ek kon nooit regtig ń prentjie vind van wat ek werklik wou gehad het nue maar Carike Nel het die prentjie wat ek in my kop gehad het perfek vasgevang want ek wou ń pienk rok hê met ń Mamma Mia bohemian styl met ń tikkie feetjie sonder om soos ń oorversierde cupcake te lyk. En my rok was perfek!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my matriekafskeidrok was verseker die detail op my bo-lyf en die sleep het klein dogtertjie drome waargemaak.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-14

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media