Ansuné Mostert

Klerksdorp Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Blou is die kleur wat ek nog altyd wou hê as my matriekafskeid rok. Blou is die vorm van jou buitelyne. Blou is n dieper kleur as wat dit voor kom. Blou is n kleurpot wat oor jou ontplof. Blou is die kleur wat my persoonlikheid die beste beskryf. Sag, liefdevol, hardwerkend en passievol. Daarom het ek bling ook ingebring sodat my rok my helder persoonlikheid uitbeeld.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My rok was baie "plain & simple" as n tiener wat nou in die grootmens lewe in stap het ons baie stres en onsekerheid. My rok simboliseer kalmte. Elke persoon het klamte nodig in moeilike tye en vir my was kalmte die hoogte punt van my rok.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok is verseker nie net een deel nie, maar my hele rok omdat dit my persoonlikheid beskryf en wie ek is as mens en hierdie rok sou nie moontlik gewees het sonder Elmarie nie. Ek en sy het baie hard gewerk aan elke deeltjie en eks mal oor my rok.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media