Anri van Deventer

Witteberg Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok was ń spieëlbeeld van my persoonlikheid en bewondering vir die natuur . Dit is in sagte , aardse kleure en kan nie maklik deur woorde beskryf word nie . Dit is ń rok wat MOET gesien word !

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die natuur ... spesifiek die vlerke van ń naaldekoker.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die manier wat my rok meer as een kleur is en ook kleur verander as die son daarop skyn .

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media