Anri van der Merwe

Hoërskool Porterville

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Didi Couture het my rok gemaak en ál my verwagtinge oortref. My rok het presies by my persoonlikheid en styl gepas. Dit was modern en klassiek terselfdetyd.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Porterville

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou iets hê wat my styl uitbeeld en wat klassiek, maar tog ook modern en speels is. Didi het met die idee van 3D blomme gekom en van daar af was ek totaal en al verlief op my rok! My enigste vereiste was dat my rok ‘n helder kleur moet wees en was dit nie!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die 3D blomme het heeltemal my hart, vanaf die eerste oomblik, gesteel.

Datum van matriekafskeid?

2023-08-25

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media