Anouk Skinner

Hoërskool Driehoek

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek lewe elke dag in sport klere. Ek wou hê my rok moet iets heeltemal anders wees, maar tog nog ek. ń Kort en eerlike verduideliking is dat ek hou van my rug en bene en dit graag wou wys terwyl ek jonk is en kan!

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Driehoek

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek hou daarvan om anders en uniek te wees, maar tog eenvoudig en sonder tierlantyntjies. Melinda Venter wat my rok ontwerp en gemaak het, het dit 100% reggekry.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Beslis die rug!

Datum van matriekafskeid?

2023-10-26

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media