Anny Duff
Pearson Hoërskool
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Krisis
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou nog altyd n rok gehad het wat bietjie uniek is. Net iets anders. My matriek afskeid is iets wat ek al na uitsien van graad 1 af en ek wou net hè dit moet spesiaal wees.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Dit is regtig n klein dogtertjie droom wat waar geword het. Van kleins af het ek graag mooi aangetrek en ek dink dis ook so half n betreding tot jou onafhanklikheid.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-02