Annika Sanders

Ferrum Hoerskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Toe ek n klein dogtertjie was het ek n foto in n tydskrif gesien, uit geskeur en gebêre en geweet dis my rok. Die rug het ek so bietjie verander om my uniekheid navore te bring.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ferrum Hoerskool

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het nog altyd gedink my rugkant moet my fokus punt wees en met hierdie rok se rugkant het ek dadelik geweet.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My rugkant. As ek so na my rok kyk is my rugkant n treffer. Hy staan uit en die detail vir my was iets besonders.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media