Annika le Roux
HTS Drostdy Worcester
Tuisdorp
Slanghoek
Skool
HTS Drostdy Worcester
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Ek het my rok in Vietnam gekoop in die dorpie Hoian.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek het gehou van die mooi kleure bymekaar
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Ek was mal oor my rok
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Van die begin die regmaak, die instap en die kuier met my maats
Planne vir na matriek
Ek gaan skoonheidsterapie by Isa Carstens in Stellenboch leer
Gunsteling woord in Afrikaans
Lekker
Datum van matriekafskeid
2025-10-08