Annika Du Toit

Hoërskool Vryburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My oë is groen en daarom het ek met die kleur groen gegaan om by my oë te pas.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Vryburg

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Jare lank se matriekafskeid rokke kyk. Ek het al lankal die idee van my rok gehad en hy het presies uitgekom soos wat ek beplan het.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die klein diamante op die onderkant van my rok wat glinster as ek beweeg. Dit skep n lewendige effek op die rok.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-11

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media