Annika de lange

Hoërskool Pietersburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Oorspronlik het ek n dip rooi rok gesoek,baie eenvoudig. Na ek by my ontwerper was en sy my al die verskillende materiale gewys het, het ek verlief geraak op die kleur. Ek is nie n blommetjie persoon nie, daarom die fyn klein strukkies op my rok.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

26 September 2023

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Daar is soveel ek weet nie regtig nie 😄, met elke aanpas sessie het daar nog idees bygekom. Ek wou net gemaklik voel maar tog eligant lyk,nie te veel of te min nie.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Defenitief my hele rok, daar is niks wat ek sal wou verander het nie. Van my moue wat ek op die skouers of af die skouers kon drae. My slit wat ongelooflik mooi afgerond is, elke klein strukkie wat per hand gemaak is. Sommer net alles wat met soveel liefde en omgee gedoen is.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-26

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media