Annika Basson

Hoërskool Kirkwood

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Rok is deur Elaine Reynders ontwerp en gemaak. Rok bestaan jy 3 lae materiaal onder is blou gebruik en bo oor is dit afgetoon met swart gaas en daarna het groen kant gevolg wat apart uitgeknip was en met die hand vas gewerk is. Die kant was van bo na onder gespasieer dat dat dit n vol effek bo gee en onder n minder effek.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Kirkwood

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My 2 gunsteling kleure , blou en groen, is in 1 rok vas gevang. Die eind resultaat was vir my absolute asemrowend. Dit was werklik vir my n droom rok. Die styl wat ek gekies het, het my lyf mooi af gewys. Ek het baie stylvol en elegant gevoel.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek was elke keer opgewonde soos die proses van die rok gegroei het. Van die basis tot die eind resultaat. Elke keer was dit nog n wow faktor. Ek het soos n model gevoel toe ek vir my finale passing gegaan het.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media