Annico Wannenburg

Die Hoërskool Menlopark

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Rooi , Elegante prinses rok ! Diamante is opgewerk aan die boonste deel van die rok om te pas by my persoonlikheid ..want ek is tog n diamant in di rof..Rooi was nog altyd my gunsteling kleur en dit komplimenteer my velkleur..

Skool se matriekafskeid bygewoon?

ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Dit is n baie dramatiese rok as jy vinnig kyk vir dir rok maar sodra jy fokus en kyk na doe detial sal jy ook so verlief word soos ek is ..Die rok is maar eintlik n voorstelling van ek myself ..dramaties as jy eers kyk maar sodra jy fokus sien jy die mooi in die detail..

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die manier hoe dit my maak voel het soos n prinses ..die mooiste meisie in die wêreld en die confidence wat dit my gegee het!

Datum van matriekafskeid?

2023-10-27

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media