Anneri Roos

Hoërskool Ferrum

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

'n Ontwerpers rok van Amanda Ferri Boutique Umhlanga KZN Vollengte rok met 'n gedetaileerde bostuk en 'n plein onderkant, oop rug met lace up detail. My rok is vroulik en sag, wat vleiend en net genoeg kurwes wys.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Ferrum

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Unieke rok, stylvol en elegant. Wat sag en vroulik vertoon. Was belangrik dat dit uniek is en niemand dieselfde matriekafskeid rok het nie. My inspirasie was om die laaste skool geleentheid op 'n hoë noot af te sluit en die grootmens wêreld in te gaan as 'n jong elegante, selfversekerde jong dame.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die stylvolle Lace-up ruggedeelte van my unieke rok

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media