Anneri Pretorius

Hoërskool Pietersburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die bronze blink sequins ontwerpersrok gemaak deur Crystal Blossom was vir my ‘n tydlose ontwerp en styl. Ek het ‘n rok gekies wat gemaklik maar elegant moet wees. Die material was rekbaar en ek kon maklik daarin beweeg.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja ek het , Hoërskool Pietersburg

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die unieke kleur met die sequins “bling”, ontwerp, snit en styl van die rok was presies wat ek wou gehad het.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Alles van my rok was presies wat ek wou gehad het en alles was my gunsteling.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-26

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media