Anné Schutte

Hoërskool Stellenberg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die rok moes 'n kantbostuk gehad het en ek wou nie 'n lae hals gehad het nie. Op die einde was die waserige moue my gunsteling gedeelte van my hele rok. Ek het die blush kleur gekies want dit het my donker oë en hare laat uitstaan. My rok is deur DIDI couture ontwerp.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou 'n rok gehad het wat kan twill wanneer ek dans! Ek wou soos 'n onskuldige prinses gelyk en gevoel het. Dit is die teenoorgestelde van my daaglikse donker T-hemde en jeans.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunstelig gedeelte van my rok is die waserige moue en lae rug. Die rok kan baie twill!

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media