Annatjie Potgieter

Hoërskool Delmas

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My droomrok het ons gekoop by HOUSE OF SUPERIOR CLOTHING in Pretoria. Hierdie bloedrooi gunsteling het van Desember af al in my kas gehang!

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het al van kleins af gedroom oor my matriekafskeidrok! Ek wou aanvanklik 'n ligblou rok hê, maar toe ek hierdie helderrooi nommertjie aantrek, was dit net ALLES DIMPELS EN GLIMLAG! Ek het net geweet hierdie rooi DOEN dit net vir my!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek was mal oor die rygwerk op die rug, asook die slit links voor! Dit was net mooi hoog genoeg, nie te veel nie en die helder kleur van die rok het my hele gesig opgehelder! Die rok was SO gemaklik dat ek heerlik kon dans! Wat 'n lekker aand!

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media