Annabelle van Zyl

Bloemhof

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die rok is iets anders, uniek, soos wat ek na die lewe kyk. Dis baie sag en vroulik en vreeslik gemaklik gewees. 10 uit 10 vir Mariken Franken wat dit presies gemaak het soos wat ek dit voorgestel het.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Bloemhof

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou nog altyd n wit rok vir my matriekafskeid gehad het. Ek het n foto van n model met n soortgelyk rok aan gesien, en geweet dit is wat ek wou hê!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die sagte wit kant. En dat dit vreeslik gemaklik was.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-27

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media