Annabelle de Jager

Trio Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou iets spesiaals gehad het, n besonderse rug was vir my vreeslik belangrik. Dit was ook vir my belangrik om gemaklik in my rok te voel. Die rok moes my persoonlikheid weerspieël en saam met my metgesel n asemrowende prentjie skep.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Trio Hoërskool

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou met selfvertroue my rok kan dra.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Verseker die oop rug en die spleet op my linker been !

Datum van matriekafskeid?

2023-08-08

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media