Anna-Mart Kanes

Ferdinand Postma High School

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is ontwerp deur Jose de Canha couture. Hy is n internationale ontwerper. My inspirasie was Alice in Wonderland maar in monochromatiese kleur. Caribbean blue is die kleur wat ek gekies het.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Ferdinand Postma

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was Alice in Wonderland. Dit verteenwoordig my as persoon, sag maar dapper. Niks is vir my onmoontlik.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel was beslis die krale Werk, en die Presisie borduurwerk en die groot strikke op die Skouers is vir my baie besonders en uniek

Datum van matriekafskeid?

2023-10-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media