As n produk ontwerp student wat baie leer oor die geskiedenis van ontwerp is ek mal oor die 16-17 honders rokke style wat ook baie op trou rokk gebruik word maar ook meer modern geskep het daarom alles van my skouer tot my snit is alles van die 16-17 honders rokke style maar die detail en krale werk skep modernheid wat my insperasie beteel op my rok.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
ALLES! Alles van my rok is ek mal oor omdat elke deel van my rok vloei mooi oor mekaar wat n eenheid skep omdat sonder n sekere deel van my sal die rok nie uniekheid skep nie en sy doel bereik nie.