AnkeMilé Joubert
Ouderdom
18
Tuisdorp
Pretoria (Elarduspark)
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Waterkloof, Pretoria
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Toe ek die rok sien was ek maar skepties, MAAR toe ek die rok aantrek en vir myself in die spieël kyk was my asem weggeslaan en ek was onmiddelik verlief op die rok.
