Anke van Rooyen

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

En se voorts…

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het my eie rok gekies. Ek het ń prentjie gehad en tannie Jaqueline het hom vervolmaak!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My rok is ń getuienis! Daar was soveel teenkanting… Die eerste keer toe ons Klerksdorp toe gery het, het ń slaggat my Ma se bakkie se wiel gesny.. Ons het met ń papwiel by ń garage gestaan waar “Engele” ons gehelp het! Die volgende uitdaging, die materiaal was NIE beskikbaar nie. Tannie Jaqueline moes die “nuwe” lap gekoop het oor ń video wat hulle vir haar gestuur gestuur het. Die derde uitdaging was toe ons in ń ongeluk was , nadat ek my rok gepas het in Klerksdorp en weer oppad huis toe was na ons plaas , buite Mooinooi. Die Here het ons bewaar !!

Datum van matriekafskeid?

2025-10-07

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media