Anke Kirsten

Hoërskool Montana

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Alicia Jovner het my rok gemaak. Nadat sy my sussie se rok in 2020 gemaak het, het ek net geweet sy moet myne ook maak. EK het my prentjie vir haar gestuur en so het ons begin soek na materiaal. Die hele proses het seep glad verloop en ek het onmiddelik die regte kleur materiaal gekry. Ek wou 'n kombinasie van smaraggroen, lang, sagte romp, blink en die bosstuk styfpassend gehad het. Sy het my prentjie in 'n regte rok omskep.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Montana

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het sowat 2 jaar terug op 'n prentjie afgekom en het onmiddelik geweet dit is wat ek wil hê. 'n Noupassende bostuk, lang strikke op die skouers en 'n lang, sagte romp gedeelte. Die kleur mos smaraggroen wees en daar moes baie blink in wees. Die romp moes sag om my vou as ek in die rondte draai.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My rok het my soos 'n feëprinses laat voel, wat dit moeilik maak om iets spesifiek uit te sonder. Ek was mal oor die noupassende bostuk en die lang strikkies wat oor my skouers gehang het. Die kleur het ook so mooi by my oë en effens donkerder vel gepas.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-14

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media