Anke Bester

H. S. Brackenfell

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die rok is 'n Viola Chan van' Bride and Co' . Dis 'n skitterende afskouer prinses styl rok met' n wye romp en blommetjies geborduur op die bostuk wat my soos 'n prinses laat voel het.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

H. S. Brackenfell

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek droom al vanaf my kleuterjare om "eendag" 'n prinses te wees. My Matriekafskeid was my kans om soos Cinderella te lyk.' Brides and Co' was die goeie fee en ek was betower deur die skitterende blou rok. Ek het beeldskoon gevoel- soos 'n ware prinses.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek het van die onderkant van die rok gehou wat so geblink het in die helder ligte en so wyd uitgeklok het toe ek draai oor die dansvloer.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-30

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media