Anke Alberts

Die Brandwag Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja, Die Brandwag Hoërskool

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek dink enige meisie het van kleins af al gedroom om soos ’n prinses te lyk en te voel. Die inspirasie agter die ontwerp was om daardie gevoel van moderne prinses-elegansie vas te vang. Ek wou graag ’n kleur hê wat pop en my mooiste kenmerke beklemtoon — die helder geel komplimenteer my blou oë en blonde hare, en skep ’n voorkoms wat stralend, selfversekerd en vol lewe voel. Met die rok het ek regtig gevoel asof ek in my eie sprokie stap — elegant, selfversekerd en ek!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Beslis die kleur!

Datum van matriekafskeid?

2025-10-01

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media