Anke Alberts
Die Brandwag Hoërskool
Ouderdom
17
Skool
Die Brandwag Hoërskool
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Ek het hierdie ontwerp gekies om elegansie en bietjie gewaagdheid te kombineer, met helder geel wat my lawwe persoonlikheid weerspieël, asook my sagter, meer beskeie kant. Die korset se detail lyk soos sonstrale wat jou oog trek na die middle, met diamantjies op die bostuk wat skitter met elke beweging – dit gee ’n regte prinsesgevoel.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek dink enige meisie het van kleins af al gedroom om soos ’n prinses te lyk en te voel. Die inspirasie agter die ontwerp was om daardie gevoel van moderne prinses-elegansie vas te vang. Ek wou graag ’n kleur hê wat pop en my mooiste kenmerke beklemtoon — die helder geel komplimenteer my blou oë en blonde hare, en skep ’n voorkoms wat stralend, selfversekerd en vol lewe voel. Met die rok het ek regtig gevoel asof ek in my eie sprokie stap — elegant, selfversekerd en ek!
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Beslis die kleur!
Datum van matriekafskeid
2025-10-01