Anjé van Pletzen

Oranje Meisieskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou graag die ouwêreldse sjarme terugbring na my Matriekafskeid.Die "pleating" van die romp gedeelte skep 'n unieke "vintage" gevoel en die klein kant detail op die korset gedeelte rond die gevoel van ouwêreldse sjarme af.Die geheelbeeld van hare ,grimering en skoene het alles bymekaar gebring .

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die 1950 "vintage" era het my oog gevang en ek wou graag my matriekafskeid vasvang in tydperk van nostalgie met die idee dat my matriekafskeid ook vir my 'n goeie herinnering sal wees van my matriekjaar .

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die "pleating" wye romp was my gunsteling deel want as ek gedraai of gedans het het dit my na 'n ander era weggevoer.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media