Anina Groenewald

Meisieskool Oranje

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is die perfekte rooi met 'n korset wat 'n lae v-hals het. Die onderkant is na die een kant drapeer met 'n slit wat vloeiend en klassiek vertoon. My rok is stylvol en ellegant met 'n laer rug na agter met 40 oorgetrekte knopies wat dit afrond. My rok is gemaak deur die ontwerper Originel.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou graag 'n helder kleur rok hê wat uitstaan en met 'n tydlose elegante ontwerp. Ek het my rok gekies uit 'n paar idees van verskillende patrone wat ek bymekaar gesit het. Ek het stylvol en soos 'n prinses gevoel op die matriekafskeid.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van die rok is die korset deel, maar ook hoe die rok drapeer is na een kant ondertoe om die rok te laat uitstaan.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media