Anike Steenekamp
Hoërskool Ellisras
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Ellisras
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Hierdie rok is n kombinasie van al my wildste drome, van klein dogtertjie, tot nou. Ek was ook nog altyd geïnspireer deur “Sherri hill” se rokke wat ek wel net my eie gemaak het, sodat dit by my en my persoonlikheid pas. Ek wou n statement maak.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Dit is nogal n moeilike besluit, maar ek sal sê dis die sewe net lagies met fyn detail aan die randjies. Dit is die een deel van my rok waaroor ek nog altyd seker was definitief deel van my ontwerp gaan wees, sonder twyfel. Dit maak my rok baie vleiend en dit pas ook baie by my persoonlikheid. Hierdie rok kan op n manier uitstaal wie ek is.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-03