Anike Steenekamp

Hoërskool Ellisras

Ouderdom

18

Skool

Hoërskool Ellisras

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

My doelwit was om die kleur swart, wat moeilik is om te laat uitstaan, te laat uitstaan. Ek wou graag iets doen wat geen Rassie al gedoen het nie. Ek het een unieke mou wat dadelik enige persoon se aandag kan trek. My rok het sewe wye net lagies met fyn detail aan die randjies wat mens net nie kan mis nie. Die kraletjies bo gee net daai bietjie blink wat elke rok nodig het.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Hierdie rok is n kombinasie van al my wildste drome, van klein dogtertjie, tot nou. Ek was ook nog altyd geïnspireer deur “Sherri hill” se rokke wat ek wel net my eie gemaak het, sodat dit by my en my persoonlikheid pas. Ek wou n statement maak.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Dit is nogal n moeilike besluit, maar ek sal sê dis die sewe net lagies met fyn detail aan die randjies. Dit is die een deel van my rok waaroor ek nog altyd seker was definitief deel van my ontwerp gaan wees, sonder twyfel. Dit maak my rok baie vleiend en dit pas ook baie by my persoonlikheid. Hierdie rok kan op n manier uitstaal wie ek is.

Datum van matriekafskeid

2025-10-03

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media