Anika Rossouw

Potchefstroom Gimnasium

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek sê altyd minder is beter. My rok is elegant en tydloos met so bietjie waaghalsigheid sonder om uitlokkend te wees en so in n neutedop is dit wie ek is

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja, Potchefstroom Gimnasium sin

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

In die begin van die avontuur het ek verskeie rokke by ontwerpers aangepas maar die dag het ek en my ontwerper gesels en het hy my idees gekoester en saam gesit . Hy het my persoonlikheid in die rok vas gevang en n from rok geskep, my inspirasie vir my rok was om tydloos, elegant en op dieselfde tyd n wow faktor te hê, ek is nie iemand wat van te veel hou nie en my rok is die reg te kombinasie van min met n wow faktor!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Daar was nie een deel wat ek nie van gehou het nie my ontwerper het my idee en my persoonlikheid perfek vas gevang in my rok, maar as ek nou sou moet kies sou dit definitief die voorkant wees no van my rok waar die detail so mooi geplaas is om jou oog op te vat na my gesig en waar dit nie te veel is nie maar ook nie te min

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media