Anika Graham

Langenhoven Gimnasium

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Langenhoven Gimnasium

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou ‘n rok gehad het wat anders as die normaal is en soos niemand anders sin lyk nie..My inspirasie van my oorspronklike prentjie van my droom matriekrok het weggeval, nadat ek ‘n spesiale konneksie gevoel het met die Anika rok. Ek wou ‘n rok gehad het wat natuurlik by my persoonlikheid pas..elegant en dramaties! Hierdie rok was presies dit.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok was dat my rok se ontwerpersnaam ook Anika was, nes myne. Nog ‘n gunsteling was dat my rok baie gemaklik was en dat as ek in die rondte gedraai het, het my rok mooi vloeiende bewegings gemaak.

Datum van matriekafskeid?

2025-08-30

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media