Anieke Burger

Hoërskool Centurion

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou graag 'n rok gehad het waarin ek ewe gemaklik as mooi kon lyk. Ek wou ook iets gehad het wat my kort haarstyl sou komplimenteer. My rok het bestaan uit 'n pragtige korset met geborduurde patrone, en twee rompe oor mekaar, met 'n heerlike diep sak. Die kleur was ook uniek en spesiaal.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja, Hoërskool Centurion

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

"Vintage ballgowns" en Marilyn Monroe.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel was hoe gemaklik ek in my rok gevoel het, die unieke kleur en die sak in die romp. Die maak van die rok deur gesins vriendin, Tannie Karien, was ook baie spesiaal, sy het presies verstaan wat ek in gedagte gehad het.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media