Angeliqué Van Zyl

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek was nog altyd mal oor blomme, dit maak my rustig, en bring kalmte Ek het lank gesoek na n ontwerper/ boetiek wat n rok kan maak met 3D blomme onder aan die rok maar kon niks kry wat my asem wegslaan nie. Ons was so gelukkig deur reeds in Januarie die rok te koop, en het ek en my ma die blomme gemaak soos ek daarvan hou, en self aan die rok gewerk. My ma is ook mal oor rose, en was hierdie rok n spesiale bymekaar kom punt vir ons. My rok herhinner my aan die sagtheid en vrolikheid van die natuur.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Sagte, vrolike blomme wat vroulikheid uitbeeld was my inspirasie. Ek het nog altyd n sagte plek vir n blom gehad, en vereenselwig ek n blom met iets wat lekker ruik en mens gelukkig laat voel

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Natuurlik die rose op die rok. My rok was gemaklik, en kon ek maklik beweeg sonder om iets raak te trap of bekommerd wees dat iets dalk uitsteek. Ek was ook mal oor die sagte skouer bandjies gemaak uit net wat met die wind opgewaai het

Datum van matriekafskeid?

2023-10-14

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media