Angelique Smit

Leeuwenhof Akedemie

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is Aquablou met blink detail en 'n lang aquablou satyn sleep. My rug was deursigtige kant met Serofsky stene op vir detail. My rok se lewendige kleur trek aandag, terwyl die vloeiende silhoeët en detail dit 'n pragtige keuse maak vir 'n onvergeetlike aand. Die rok is baie elegant en baie gemaklik.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Leeuwenhof Akedemie

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het al vir baie lank fotos bymekaar gemaak van ontwerpe waarvan ek hou. Ek wou baie graag iets anders gehad het. Dit moes gemaklik wees en uniek. My rok en kleur was die perfekte keuse vir 'n onvergeetlike en betowerende aand, wat nogsteed elegant en gesofistikeerd was.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My hele rok! Die kleur het my blou oë laat uitstaan en die styl van die rok was baie gemaklik. Die materiaal was iets besonders en het die rok mooi afgerond. Die rok was gemaklik, ek het soos n prinses gevoel.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-06

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media