Angelina Kassamba

Tygerberg High School

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het n paar ontwerpe op Pinster gesien en daar uit my eie ontwerp vir my rok gemaak. Die vere simboliseer n "Angel" wat deel uit maak van my naam Angelina. My kleur van my rok simboliseer blou hemel skoonheid nes ek en die blinkertjies simboliseer hoe ek altyd helder moet skyn.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie kom van 13 jaar se skool gaan en hard leer om n sukses van my lewe te maak. My verlange was altyd om asemrowend te lyk en ek het dit reg gekry.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My hele rok was my gunsteling, maar as ek moet kies sal ek my blinkertjies kies want ek hou van die lied "shine bright Like a diamant".

Datum van matriekafskeid?

2023-10-13

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media