Aneska Bodde
Impact Online School
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
2025-10-08
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek is geinspireer deur die kleur en die krale borduurwerk. Toe ek die materiaal sien het ek klaar n prentjie in my verbeelding gesien.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Elke keer as ek moes gaan vir n volgende passing was ek meer en meer opgewonde.
Toe ek by die finale passing kom was ek oorweldig van wat ek gesien het in die spieël.
Ek kon my grootste oomblik saam met my vriendin vier in die Wes Kaap by Kelvin Grove venue
Datum van matriekafskeid?
2025-10-08