Anebell de Bruin
Bergsig Akademie
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Bergsig Akademie
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My grootste inspirasie was my ouma. Ek wou ’n rok hê wat persoonlik en uniek is, en omdat sy dit self gemaak het, dra dit baie emosionele waarde.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel was die fyn detail en liefde waarmee dit gemaak is. Elke stukkie van die rok herinner my daaraan dat dit met sorg en trots vir my ontwerp was.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-01