Ané Schmidt

Hoërskool Jim Fouché

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Dis n swart seqiun rok met n hoë slit en n lang sleep asook onder die sleep n bandjie om om jou arm te sit wanneer jy dans. Het n lae oop rug met dun bandjies.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Jim Fouché

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Swart is my gunsteling kleur as dit kom by klere. Ek hou net van n oop rug omdat ek geswem het en het n gespierde rug. Ek doen lang afstand hardloop en wou my gespierde bene wys met die lang slit. Ek het dun bandjies gekies om my skouers breër te maak sodat my middel kleiner lyk. Die seqiuns breek die plain design van die rok en maak dit ook stunning onder die ligte as mens dans.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok was die lang sleep en die seqiuns wat blink onder die ligte.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-06

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media