Anè Lemmer
Welkom Gimnasium
Tuisdorp
Welkom
Skool
Welkom Gimnasium
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Rok is gekoop op Shein.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Rok was gekoop, om by my kar te pas, wat toe op die laaste dag nie meer beskikbaar was nie, maar wou gaan vir sterk elegante voorkoms.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Die afsluit van n skool loopbaan, en as n jong dame in die grootmens wereld in te gaan.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Lekker kuier saam vriende en met baie hulp van my ouers,vriende en Welkom Gimnasium wat die dag n groot sukses gemaak het.
Planne vir na matriek
Die plan is om na matriek regte te gaan studeer.
Gunsteling woord in Afrikaans
Dankbaar
Datum van matriekafskeid
2025-10-16