Ané Hendriks

Oranje Meisieskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou graag 'n klassieke, tydlose, stylvolle en elegante rok vir my matriekafskeid hê.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Rooi is my gunsteling kleur en ek wou van die begin af 'n rooi rok hê. Rooi straal soveel energie uit. Die bekende modeontwerper, Casper Bosman, se elegante en unieke ontwerpe het my geïnspireer om my rok deur hom te laat ontwerp. Hy het my drome van 'n elegante, stylvolle, rooi rok in 'n werklikheid omskep!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die onderste gedeelte, omdat dit so 'n vloeiende en glansryke effek geskep het.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media