Ané Bothma

Hoërskool Fochville

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het all van graad 8 af besluit dit is hoe my rok gaan lyk , hy is wynerige rooi met n slit en die bokant van die rok is met mooi blomme gedek , die blomme is ook hier en daar op my rok geplaas tot en met by die slit

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Fochville

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My insperasie was n foto wat ek eendag op pintrest gekry het toe ek in graad 8 was en almal het net gesê die kleur sal perfek by my pas

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Dit is moelik want alles was my gunsteling maar as ek moet kies was dit die bokant/top van die rok met die pratige blomme

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media