Andrea Fortuin

Hoërskool Parel Vallei

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Asemrowend

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die rok het net by my gepas en toe ek dit vir die eerste keer aangepas het, het ek dadik geweet dat dit die rok vir my was

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My matriekrok is baie kosbaar vir my. Dis meer as net 'n pragtige rok. Dit herinner my aan al die wonderlike herinneringe wat ek op die aand van my matriekafskeid gemaak het en hoe spesiaal dit was.

Datum van matriekafskeid?

2025-09-30

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media