Andrea Fortuin

Hoërskool Parel Vallei

Tuisdorp

Strand

Skool

Hoërskool Parel Vallei

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Ek het dit by Livia&Co gekoop in George

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Die rok het net by my gepas en toe ek dit vir die eerste keer aangepas het, het ek dadik geweet dat dit die rok vir my was

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My matriekrok is baie kosbaar vir my. Dis meer as net 'n pragtige rok. Dit herinner my aan al die wonderlike herinneringe wat ek op die aand van my matriekafskeid gemaak het en hoe spesiaal dit was.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Om saam met my vriende te dans en die aand te geniet

Planne vir na matriek

Om verder te leer en hokkie te speel

Gunsteling woord in Afrikaans

Asemrowend

Datum van matriekafskeid

2025-09-30

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media