Andrea Diemont

Nelspruit Hoërskool

Ouderdom

18

Skool

Nelspruit Hoërskool

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Die ontwerp was baie eenvoudig en 'n kombinasie van klassieke style. Ek het nie tydens die ontwerpproses te veel en diep daaroor gedink nie. Ek het reeds 'n idee gehad van watter style ek van hou en dit van daar af gevat. Ek het eintlik 'n ander kleur eers ingedagte gehad maar toe ek die materiaal sien was ek dadelik verlief!

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was uit idees wat ek al 'n paar jaar in my kop gehad het. Ek het geweet dit moet 'n noupassende, een-skouer rok wees. Die oop magie het dit prettig en jeugdig gehou en ek was mal oor die sleep gedeelte wat my ontwerper interessant gemaak het - dit het gelyk of dit oor die grond sweef. Ek wou net gehad het dat wanneer mense my sien hulle moes dink: "Dis 'n Andrea rok!" en dit was op die ou einde so gewees!

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Hoe ek daarin gevoel het!

Datum van matriekafskeid

2025-08-16

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media