Andrea Boshoff

Hoërskool Swellendam

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok was n inspirasie van verskeie ontwerpe. Dit bevat n corset bolyf met punte na bo sonder bandjies. Die slit loop egalig uit met n val en n sleep na agter. Die rug is vasgemaak met knopies met satyn oorgetrek.Die moue is van die beaded lap en van my rok en volstruis vere

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Swellendam

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het verskeie idees bymekaar gekry en toe dit saam met my ma in die rok gemaak van my droom.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Definitief die moue van die rok. Dit het my n gevoel gegee van klassiekheid.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media