Ancel de Bruyn
Hoërskool Oosterlig
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Oosterlig
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie vir my rok was die Cinderella film
Ek wou iets dra wat daardie tydloos, sprokiesmooi gevoel vasvang
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel van my rok was die manier waarop dit my laat voel het, selfversekerd en elegant. Daar was iets betowerend aan die manier waarop die materiaal saam my beweeg het en hoe dit my herinner het aan kinderdrome van glans en grasie.
Datum van matriekafskeid?
2025-09-26