Anabelle Marieta Jokani

Hoërskool Garsfontein

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

die Uwe

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My rok was nie net stukke lap aanmekaar gewerk nie, dit het my persoonlikheid weerspieël met ń bietjie glans daar by soos elke meisie droom oor hierdie spog geleentheid waar hul afskeid neem van hulle skoolloopbaan - het ek gedroom oor ń rok waarin ek net myself kon wees met ń besonderse ontwerper (Roedolf D) het ń prentjie in ń meesterstuk ontaard.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Hierdie rok is wie ek is in kledingstuk vorm.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-04

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media